Cao Xueqin

Cao Xueqin
Standbeeld van Cao Xueqin in Beijing
Gebore1724 of 1715
Sterf1763 of 1764
NasionaliteitChina
BeroepSkrywer, digter, filosoof en skilder
Bekend virDroom van die Rooi Kamer

Cao Xueqin (Chinees: 曹雪芹, Pinyin: Cáo Xuěqín, Wade-Giles: Ts'ao Hsueh-ch'in; (1724[1] of 1715[2] tot 1763[2] of 1764[3]) was 'n Chinese skrywer, digter, filosoof en skilder. Hy is veral bekend as die skrywer van Droom van die Rooi Kamer. Sy geboortenaam was Cao Zhan (曹 霑).

  1. Zhou, Ruchang. Cao Xueqin. p. 230–233.
  2. 2,0 2,1 Briggs, Asa *(ed.) (1989) The Longman Encyclopedia, Longman, ISBN 0582916208
  3. Zhang Yiquan: Hong lou meng volume 1. bl.2 verwys na in die inleiding van die Droom van die Rooi Kamer. deur Li-Tche Houa and Jacqueline Alézaïs.La Pléiade 1979

Developed by StudentB